OSM-studente sluit kompetisie op hoë wennoot af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Trio con brio: Maria Yasbeck (viool), Kagiso Ramosa (klarinet) en Karlin Kock (klavier).  Foto: Verskaf
Die Trio con brio: Maria Yasbeck (viool), Kagiso Ramosa (klarinet) en Karlin Kock (klavier). Foto: Verskaf

Musiekstudente van die Odeion Skool vir Musiek (OSM) aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein het vandeesweek skoonskip gemaak in die Nasionale SASMT Ensemblekompetisie deur die eerste en tweede plek in die ope-afdeling te behaal.

Die Trio con Brio wat bestaan uit Karlin Kock (klavier), Maria Yasbeck (viool) en Kagiso Ramosa (klarinet) het met R10 000 teruggekeer ná hul optrede op 22 September in Pretoria.

Van die werke op hul program was The Klezmer’s Wedding deur Srul Irving Glick (1934-2002) en die Trio vir klarinet, viool en klavier deur Aram Khatsjatoerian.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos