‘Respect’ grootste liedjie van alle tye

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Aretha Franklin Foto: Getty Images
Aretha Franklin Foto: Getty Images

“Respect”, een van die ontslape Amerikaanse sangeres Aretha Franklin se grootste treffers, is deur die musiektydskrif Rolling Stone as die grootste liedjie van alle tye aangewys.

Dit is die derde weergawe van Rolling Stone se lys van 500 grootste liedjies van alle tye. Die eerste lys het in 2004 die lig gesien, waarna dit in 2010 met 26 bygewerkte liedjies uit die 2000’s heruitgereik is.

Franklin, wat as die Koningin van Soul bekend gestaan het, se weergawe van dié liedjie, wat aanvanklik deur Otis Redding opgeneem is, is in 1967 uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos