Rock-oorsig: Beste van die dekade (2010-2019)

akkreditasie
Leonard Cohen
Leonard Cohen

Toe Danie Marais se obsessie met rock in die 1980’s begin het, was daar hoofstroom en alternatiewe rock. Drie dekades later is rock – in enige vorm – alternatief. In dié oorsig oor die afgelope dekade skryf hy wat Bob Dylan, die Beatles en Rolling Stones vir die 1960’s was, was Beyoncé, Kendrick Lamar en Taylor Swift vir die afgelope dekade. 

Toe my obsessie met rock as tiener in die 1980’s begin het, was daar hoofstroom- en alternatiewe rock, wat later indie (kort vir “independent”) genoem is. In daardie jare kon rock-sterre soos Bruce Springsteen en Prince nog op die treffersparades meeding met die koning en koningin van pop, Michael Jackson en Madonna, terwyl alternatiewe groepe soos The Cure en The Smiths ook skares getrek het. Drie dekades later is rock, in enige vorm, alternatief. Hip-hop, wat destyds ’n randfenomeen was, regeer.

Op 17 Julie 2017 het Forbes-tydskrif aangekondig dat hip-hop/R&B (wat die gesaghebbende Nielsen SoundScan as een genre reken) vir die eerste keer in die geskiedenis rock verbygesteek het as die mees verbruikte musiekgenre in die VSA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.19
-0.1%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,812.74
+0.1%
Silwer
21.46
+1.6%
Palladium
1,974.00
+1.4%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,493
+0.8%
Alle aandele
69,211
+0.8%
Hulpbronne 10
71,884
+1.6%
Industriële 25
77,167
+0.2%
Finansiële 15
15,901
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos