SA se Black Coffee en Wouter Kellerman slaan Grammy-benoemings los

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse platejoggie Black Coffee se album ‘Subconciously’ pryk onder die Grammy-benoemings.
Die Suid-Afrikaanse platejoggie Black Coffee se album ‘Subconciously’ pryk onder die Grammy-benoemings.
Verskaf

Die Suid-Afrikaanse DJ, musiekvervaardiger en liedjieskrywer Black Coffee is vir ’n Grammy benoem; so ook die fluitspeler Wouter Kellerman. En die Sweedse popgroep Abba verskyn ná dekades weer op die benoemingslys.

Nkosinathi Innocent Sizwe Maphumulo (45), oftewel Black Coffee, se jongste album, Subconsiously, is benoem in die kategorie beste dans- of elektroniese album. Kellerman is benoem in die kategorie New Age, vir Pangaea, wat hy saam met David Arkenstone opgeneem het.

Die Amerikaanse sanger Jon Batiste spog met 11 benoemings – insluitend vir opname en album van die jaar. Hy het die meeste benoemings ontvang. Doja Cat en H.E.R. het elk agt ontvang en die nuwe popsensasie Olivia Rodrigo sewe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos