‘Skugter’ Koos du Plessis postuum vereer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die bekende Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Koos du Plessis is Vrydagaand op die Afri-duetfees in Pretoria postuum deur die FAK vereer. Hier ontvang sy vrou, Mornay du Plessis (links), die eerbewys vir uitnemende kultuurprestasie en “sy besondere bydrae tot die bevordering van Afrikaanse musiek” van Jannie du Toit. Foto: Gerhard Pretorius
Die bekende Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Koos du Plessis is Vrydagaand op die Afri-duetfees in Pretoria postuum deur die FAK vereer. Hier ontvang sy vrou, Mornay du Plessis (links), die eerbewys vir uitnemende kultuurprestasie en “sy besondere bydrae tot die bevordering van Afrikaanse musiek” van Jannie du Toit. Foto: Gerhard Pretorius

Die liedjieskrywer en sanger Koos du Plessis, wat “die rakleeftyd van Afrikaans verleng het”, is Vrydag op die Afri-duetfees in Pretoria postuum deur die FAK vereer.

Sy vrou, Mornay du Plessis, het namens hom dié eerbewys vir uitnemende kultuurprestasie en “sy besondere bydrae tot die bevordering van Afrikaanse musiek” ontvang.

“Maar ek twyfel of hy dit self sou afgehaal het,” sê sy. “Tog sou hy beslis baie dankbaar gewees het en dit baie waardeer het. Toe hy ’n Sari (’n destydse musiekprys) gewen het, het hulle vooraf vir hom gesê asseblief, hy moet daar wees. Daar was ’n suggestie dat hy dit sou kry. Maar hy het geweier om te gaan. Toe het ek dit afgehaal. By ’n volgende geleentheid, toe die ATKV hom genooi het vir ’n oorkonde, het hy nogal gegaan. Dit was ’n paar maande voor sy dood.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+1.6%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
17.89
+1.5%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,768.27
-0.8%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,761.57
+0.9%
Platinum
938.00
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos