Só leer student gestremde kinders met musiek

akkreditasie
Nadia Smith
Nadia Smith

Nadia Smith, ’n musiekstudent aan die Universiteit van die Vrystaat, is deur die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers vereer vir haar rol in die musiekonderrig van kinders met gestremdhede. Elretha Britz het dié merkwaardige jong pedagoog leer ken.

Nadia Smith het op skool net een beroep in gedagte gehad – sy wou ’n arbeidsterapeut word en niks anders sou haar tevrede stel nie. Toe meer as een universiteit haar vir arbeidsterapie afkeur, moes sy noodwendig ’n alternatief bied en het taamlik onwillig op musiek besluit. Nooit het sy kon dink dié tweede keuse sou vir haar ’n toekoms open waarin sy haar nie net met hart en siel sou kon uitleef nie, maar ook op ’n jong ouderdom ’n prys sou besorg wat baie musiekpedagoë eers laat in hul lewe ontvang.

Smith, wat vanjaar ’n honneursgraad in musiekopvoedkunde aan die Odeion Skool vir Musiek (OSM) in Bloemfontein verwerf het, is een van agt pedagoë wat deur die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers vir uitnemende werk vereer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 519/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 194/3
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 162/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 34/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 57/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.67
-1.3%
Rand - Pond
21.03
-1.5%
Rand - Euro
17.48
-1.4%
Rand - Aus dollar
10.96
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Goud
1,783.91
-0.8%
Silwer
22.36
-1.8%
Palladium
2,329.00
-2.0%
Platinum
998.60
-2.7%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos