Sondag is dit barok en tango-musiek in AfriForum-teater

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johanna Roos
Johanna Roos

Sondag klink ’n kombinasie van barok- en hedendaagse tango-musiek op wanneer vier violiste die onderskeie “Vier seisoene” van die Italiaanse komponis Antonio Vivaldi en die Argentynse komponis Astor Piazzolla in die AfriForum-teater in Pretoria uitvoer.

“Dit is ’n program wat ek nog altyd wou doen,” sê die violis Ané van Staden, wat saam met Zanta Hofmeyr, Johanna Roos en Camelia Onea die verhoog deel.

“Ons het Vivaldi se ‘Vier seisoene’ in Oktober uitgevoer, maar Piazzolla is vanjaar 100 jaar gelede gebore en ek het gedink dis ’n wonderlike idee om hom te betrek. Ons wissel deurgaans die twee komponiste af. So dit kom eintlik op agt seisoene neer. Verskillende seisoene in verskillende halfronde. Somer in een, winter in die ander.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 165/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 165/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos