Spoegwolf hou ‘sirkus’ vir noorde van die land

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spoegwolf is van links Hiram Koopman, Albert van der Merwe, Danie du Toit, Chris von Wielligh en Moskou du Toit. Foto: Tertia du Toit
Spoegwolf is van links Hiram Koopman, Albert van der Merwe, Danie du Toit, Chris von Wielligh en Moskou du Toit. Foto: Tertia du Toit

Hulle is soos ’n sirkus, sê Danie du Toit, hoofsanger van die groep Spoegwolf, wat onlangs hul agtste album, Silwer, uitgereik het en nou hul toer Ruiters van die Kaap aanbied.

Vir dié mini-fees in die noorde van die land nooi die groep ’n handvol musiekvriende om die verhoog met hulle te deel.

“As ons aankom by ’n plek . . . Jy vlieg die aand voor die tyd op en moet alles regkry. Ons fees is maar soos die Boswell Wilkie-sirkus: Die aankoms op ’n dorp en al ons weird and wonderful acts. En vriende wat cool goeters doen. Dis vir ons ’n voorreg om hulle deel daarvan te kan maak. Ons waardeer regtig die geleentheid om weer te kan shows doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos