Steffen in haar element as solis in ‘haar’ orkes in Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kontrabasleier Roxane Steffen in die KFO is die solis in die simfoniekonsert op 21 Oktober in die Kaapstadse stadsaal.
Die kontrabasleier Roxane Steffen in die KFO is die solis in die simfoniekonsert op 21 Oktober in die Kaapstadse stadsaal.

Jy kan haar nie miskyk nie. Roxane Steffen blyk versonke te wees in die musiek, haar stryke is dikwels driftig en haar lyftaal meelewend. Elke noot is vir haar belangrik. Elke noot kry haar volle aandag.

Dié leier van die kontrabasse in die Kaapstad Filharmoniese Orkes (KFO) sien jy in die ry verste van die dirigent, maar voor op die rand van die verhoog.

Vandeesweek sal sy egter nie op haar gewone plek wees nie. Sy is die solis in die eerste KFO-simfoniekonsert wat in meer as ’n jaar voor ’n gehoor in die Kaapstadse stadsaal uitgevoer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos