Stellenbosse klaviersimposium, -kompetisie én kamermusiekfees is terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Nie een nie, nie twee nie, maar drie hoogtepunte wat voor die Covid-19-pandemie elke jaar op liefhebbers van klassieke musiek se kalender was, maak uiteindelik ’n terugkeer.

Die Stellenbosse Internasionale Klaviersimposium, die Hennie Joubert-klavierkompetisie – wat albei laas in 2018 aangebied is – en die Stellenbosse Internasionale Kamermusiekfees (SICMF), wat in 2020 en verlede jaar weens die pandemie afgestel moes word, sal in Maart, April en Julie vanjaar plaasvind, mits die pandemie dit toelaat.

Volgens prof. Nina Schumann, artistieke direkteur van die SICMF en lid van die klaviersimposium en -kompetisie se paneel, word al drie geleenthede te midde van die pandemie “met ’n positiewe uitkyk op die toekoms” beplan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 100/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 188/7
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos