Tony Bennett sing op 95 nóg ’n wêreldrekord los

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tony Bennett (95) in Augustus in New York kort ná die laaste konsert van sy roemryke loopbaan.   Foto: Getty Images
Tony Bennett (95) in Augustus in New York kort ná die laaste konsert van sy roemryke loopbaan. Foto: Getty Images

Die 95-jarige Amerikaanse sanger Tony Bennett het sy loopbaan van langer as 70 jaar op ’n besonderse noot afgesluit.

Nadat hy ondanks Alzheimer se siekte in September sy album Love for Sale saam met Lady Gaga uitgereik het, het hy ’n Guinness-wêreldrekord opgestel vir die oudste persoon wat ’n album met nuwe, oorspronklike musiek en opnames uitgereik het.

Dame Vera Lynn behou steeds die rekord vir die oudste persoon – in haar geval, 97 jaar en 74 dae – wat ’n nuwe album met ou, bestaande musiek en opnames die lig laat sien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.26
+0.2%
Silwer
24.07
+0.0%
Palladium
1,981.00
+0.8%
Platinum
1,018.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos