Trompet-legende Mike Blake (73) sterf

akkreditasie
Die trompetlegende dr. Mike Blake. Foto: Facebook
Die trompetlegende dr. Mike Blake. Foto: Facebook

Die Amerikaans-Suid-Afrikaanse trompetspeler en -pedagoog dr. Mike Blake is Donderdag in Kaapstad aan kanker dood. Hy was 73.

Volgens sy dogter Sarah is kanker in Julie verlede jaar by Blake gediagnoseer toe hy as orkeslid saam met ’n produksie van die musiekspel Chicago deur Duitsland getoer het. Hy is sedertdien vir maande met onder meer chemoterapie en alternatiewe medisyne behandel.

“Maar hy was aan die verloorkant,” sê sy aan Netwerk24. “Teen die einde was hy . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos