Tukkies laat puik CD op kampus die lig sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
‘Written in the Stars’ deur Tuks se Camerata.
‘Written in the Stars’ deur Tuks se Camerata.

Paul Boekkooi skryf oor ’n puik, veelsydige CD wat op die Tukkie-kampus ontstaan het.

Kore staan of val by die kollektiewe musiekgedrewe dinamika wat die dirigent én sy uitgesoekte ledetal wil en uiteraard sal moet bereik om suksesvolle kontinuïteit vir hulself te verseker.

By universiteitskore kan die onvermydelike kom en gaan van studente immers soms die peil van die koor tydelik ietwat laat insink. Die meeste koorleiers besit die intuïsie en vernuf om diegene wat vertrek, met nuwe stemme te vervang. Só word gehalte behou wat op sy beurt die potensiaal van artistieke groei verseker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos