Tyd was nét reg vir dié fluweelsamekoms om te blohm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ryno Velvet en Jan Blohm se album, ‘Toe roep ek jou naam’, is pas uitgereik.
Ryno Velvet en Jan Blohm se album, ‘Toe roep ek jou naam’, is pas uitgereik.

Met die een helfte van Velvet Blohm wat op ’n “stille runaway” gegaan het vir die onderhoud, lê dit op die skouers van die ander helfte van die duo om die storie te vertel.

Dis ’n storie van twee stemme wat gemaklik bymekaar inskakel, ’n rondspeel met harmonieë en die groot treffers van Ryno Velvet en Jan Blohm wat op ’n nuwe manier opklink. Dis ook ’n klaarblyklike suksesverhaal met hul eerste album, Toe roep ek jou naam, wat skaars twee weke ná sy bekendstelling al boaan Apple Music se Afrikaanse speellys staan.

Ryno Velvet vertel hoe hy en Blohm mekaar ontmoet het. Velvet was op pad van ’n konsert in Hermanus toe hy in die Strand verby Blohm ry waar hy in die hartjie van Desember padlangs gedraf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 230/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 89/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 130/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 95/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.4%
Rand - Pond
20.95
+0.0%
Rand - Euro
18.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,782.17
-0.2%
Silwer
22.70
-0.1%
Palladium
1,858.00
+0.2%
Platinum
1,010.50
+0.4%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,088
+0.3%
Alle aandele
74,277
+0.4%
Hulpbronne 10
73,178
-0.0%
Industriële 25
91,432
+0.7%
Finansiële 15
15,600
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos