Verlustig jou in Kaapstad Opera-konsert op wynplaas

akkreditasie
Brittany Smith  Foto: Facebook
Brittany Smith Foto: Facebook

Liefhebbers van klassieke musiek gaan al hul sintuie moet inspan by Kaapstad Opera se eerste konsert van die jaar.

’n Handvol van die operageselskap se blinkste sterre, insluitende Brittany Smith, Ané Pretorius en die tenoor Nkululeko Mqobongo, gaan saam met William Berger en die pianis José Dias ’n musikale spyskaart vol Amerikaanse liedere opdis.

Daarmee saam gaan die Quoin Rock-wynlandgoed in Stellenbosch, waar die konsert plaasvind, ’n driegangmaal aan konsertgangers voorsit sodat geen sintuig afgeskeep word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos