Vioolseminaar met Louis van der Watt in Bloem aangebied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louis van der Watt Foto: Verskaf
Louis van der Watt Foto: Verskaf

’n Vioolseminaar vroeg in November in Bloemfontein is ’n gulde geleentheid vir jong violiste, studente, onderwysers, dosente, amateurs en almal wat hul spel wil verbeter of hul onderrig wil opskerp.

Louis van der Watt, ’n oud-Bloemfonteiner en hoof van die strykerdepartement aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die aanbieder.

Hy sal fokus op die posisie van die viool en van die linkerhand, die regte manier om die strykstok vas te hou, stryktegnieke vir beginners en die onderrig van toonlere en arpeggio’s. Daar is ook ’n geleentheid om vrae te vra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos