Virus trek Kaapstadse Filharmoniese Orkes plat

akkreditasie
Louis Heyneman, hoof van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes. Foto: Argief
Louis Heyneman, hoof van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes. Foto: Argief

Die bestuur van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO) het al sy optredes – buiten digitale konserte wat reeds opgeneem is – vir die res van die jaar afgestel nadat drie van sy lede positief vir die koronavirus getoets is.

Die orkes is ook daarom genoop om hom vir die eerste keer in 20 jaar op die vooraand van ’n vertoning aan ’n regstreekse konsert te onttrek. Die KFO sou Cape Town City Ballet – Back on Stage van 11 tot 13 Desember saam met die Kaapstadse Stadsballet (CTCB) aanbied, maar moes haastig die aftog blaas toe eers twee en kort daarna nog ’n orkeslid vandeesweek voor die vertoning siek geword het.

Die balletgeselskap het Donderdagaand op sy eentjie met musiekopnames met die vertoning voortgegaan, maar uiteindelik besluit om die res van die kort speelvak na Februarie uit te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos