Woon dié optredes van KFO by

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dirigent Faan Malan. Foto: Facebook
Die dirigent Faan Malan. Foto: Facebook

Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes vul tans nie die Kaapstadse stadsaal op Donderdagaande met sy simfoniese klanke nie, maar dit beteken nie die pandemie het ’n sluier oor hul musiek getrek nie. Hier is optredes wat die publiek óf regstreeks óf aanlyn kan “bywoon”.

Dance can Dance

Dié produksie is die geesteskind van die verbeeldingryke danser, komponis en choreograaf Elvis Sibeko. Hy het tien liedere geneem, passies daarvoor geskep wat van ballet tot Afrika- en kontemporêre dans insluit, en dit met komedie besprinkel sodat “elke gehoorlid die teater met ’n vrolike hart sal verlaat”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,849.60
+0.2%
Silwer
21.74
-0.1%
Palladium
1,990.50
+1.0%
Platinum
960.00
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos