Musiekgroep vier hul 80ste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die lede van die Troubadours is voor van links Maureen Lubbe, Mientie Holtzhausen, Olga Lindenberg, Lydia Schoeman en agter staande van links Duporette Kapp, Anita Fouché, Joan Muller, Merinda Lambrechts, Eudore Allers, Mercia Theron, Leonora Watts, Myrtle du Toit, Annemarie Stofberg, Sandy Orchards, Mariette Thijs en Freda Bonthuys.
Die lede van die Troubadours is voor van links Maureen Lubbe, Mientie Holtzhausen, Olga Lindenberg, Lydia Schoeman en agter staande van links Duporette Kapp, Anita Fouché, Joan Muller, Merinda Lambrechts, Eudore Allers, Mercia Theron, Leonora Watts, Myrtle du Toit, Annemarie Stofberg, Sandy Orchards, Mariette Thijs en Freda Bonthuys.

Tagtig jaar gelede, op 30 Julie 1942 om presies te wees, het ’n groep vroue van Stellenbosch besluit om maandeliks byeen te kom en vir mekaar konsert te hou.

Hierdie groep, die Troubadours, bestaan vandag nog en tree steeds elke maand vir mekaar op.

Die deelnemers speel klavier, strykinstrumente, kitaar of van die lede sing of dra prosawerke voor. Op dié wyse bly hulle in oefening en leef hul liefde vir die kunste uit. Een van hul gewaardeerde en oudste lede, die pianis Esmé Steenkamp, het tot diep in haar negentigerjare opgetree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.19
-0.4%
Rand - Pond
21.33
-0.6%
Rand - Euro
18.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,017.90
-2.0%
Palladium
1,677.54
-1.0%
Goud
1,929.62
-0.9%
Silwer
23.91
+0.0%
Brent-ruolie
86.12
-0.0%
Top-40
74,480
+1.0%
Alle aandele
80,509
+1.0%
Hulpbronne 10
78,210
-0.5%
Industriële 25
103,169
+1.9%
Finansiële 15
16,185
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos