Deel

’n Skreeusnaakse melodrama so reg in Kersfees-luim

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voor van links is Dialtre Jones, Julia Jonas, Candida Barnard, Mfuni Mvetye en Phil Cowie. Agter is Lesa-Mare Harris, Rose Cowpar, Tarryn Light, Arthur Dolkien en Leandi Fontini.
Voor van links is Dialtre Jones, Julia Jonas, Candida Barnard, Mfuni Mvetye en Phil Cowie. Agter is Lesa-Mare Harris, Rose Cowpar, Tarryn Light, Arthur Dolkien en Leandi Fontini.

Absolutely Nuts! is gewis ’n titel so reg in die kol om ’n melodrama wat eersdaags in Gqeberha opgevoer word, mee te beskryf.

“Dit gaan ’n behoorlike komedie propvol skreeusnaakse humor, oordrewe karakters en vrolike saamsing-liedjies wees,” sê Tarryn Light, eienaar van Tarryn Light Productions en regisseur van dié produksie.

“ ‘There is nothing in the world so irresistibly contagious as laughter and good humor,’ aldus Charles Dickens, en deesdae, veral in die tye van die pandemie al wat ’n pes is, is ’n uitbundige lagbui al wat ons graag sal wou aansteek!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0/0
India 0
Rand - Dollar
19.16
+0.3%
Rand - Pond
23.81
+0.2%
Rand - Euro
20.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.16
-0.2%
Silwer
23.48
-0.5%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,760
+0.2%
Alle aandele
76,983
+0.2%
Hulpbronne 10
70,014
+0.7%
Industriële 25
103,827
-0.1%
Finansiële 15
15,185
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos