Deel

‘Queen Bey’ kry (weer) meeste Grammy-benoemings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die superpopster Beyoncé het vanjaar die meeste Grammy-benoemings gekry.  Foto: Reuters
Die superpopster Beyoncé het vanjaar die meeste Grammy-benoemings gekry. Foto: Reuters

Die superpopster Beyoncé het vanjaar die meeste Grammy-benoemings gekry en gaan met Adele, Harry Styles en ander musikante vir die topprys van album van die jaar meeding.

Beyoncé het altesaam nege benoemings ontvang. Dit bring die totale benoemings in haar loopbaan op 88 te staan en bring haar gelyk met haar man, Jay-Z, as die kunstenaar wat tot nog toe die meeste benoemings in die Grammy-geskiedenis ontvang het.

Haar dansalbum Renaissance gaan met Adele se album 30, Harry Styles se Harry’s House, Lizzo se Special en ander inskrywings van ABBA, Bad Bunny, Mary J. Blige, Brandi Carlile en Coldplay vir album van die jaar meeding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 370/8
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 14
Montpellier 12
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 32/3
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 25/1
United Arab Emirates 267/5
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 84/10
Sierra Leone (w) 85/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos