Aktrise en pianis skep ‘nuwe’ radioteater met musiek

akkreditasie
Die Bloemfonteinse aktrise en skrywer Ilne Fourie en pianis-komponis Anton Esterhuyse in die ateljee.
Die Bloemfonteinse aktrise en skrywer Ilne Fourie en pianis-komponis Anton Esterhuyse in die ateljee.

Radioteater met musiek wat die storielyn versterk, is ’n “nuwe” skepping waarmee die Bloemfonteinse aktrise en skrywer Ilne Fourie en die pianis-komponis Anton Esterhuyse vorendag gekom het.

Dié konsep het hulle aan Radio Rosestad 100.6 FM voorgelê, en net daar is die transaksie beklink.

Luisteraars sal in agt episodes na Fourie se humoristiese stories kan luister terwyl Esterhuyse gepaste klaviermusiek by die verhaal en treflyne voeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.20
+0.5%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.30
-0.5%
Silwer
22.82
-1.5%
Palladium
1,781.94
+1.7%
Platinum
960.00
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos