Eon de Vos neem leisels oor by Fine Music Radio

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eon de Vos, wat aangestel is as die nuwe stasiebestuurder van Fine Music Radio.  Foto: Verskaf
Eon de Vos, wat aangestel is as die nuwe stasiebestuurder van Fine Music Radio. Foto: Verskaf

Die eertydse akteur en radio- en televisieaanbieder Eon de Vos neem op 1 Julie oor as die stasiebestuurder van Fine Music Radio (FMR).

FMR is die enigste stasie in Afrika wat net klassieke musiek en jazz speel. Dit is ’n gemeenskapstasie wat met ’n klein groepie vaste personeel en ’n groot groep vrywilligers op die lug bly.

De Vos is aangestel in die plek van Mark Jennings, wat na die Verenigde Koninkryk verhuis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 171/3
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.67
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,797.09
+0.4%
Silwer
20.55
+1.2%
Palladium
2,273.00
-0.7%
Platinum
961.50
+0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos