Groot geesdrif vir Zanta Hofmeyr se RSG-program oor violiste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zanta Hofmeyr
Zanta Hofmeyr

“Waarom kontak julle my as julle die wonderlike Ferraresi daar by julle het?” het David Oistrakh gevra toe hy na ’n musiekfees in Italië uitgenooi is.

Dié woorde, waarop Zanta Hofmeyr afgekom het in haar navorsing vir die radioprogram Beroemde violiste van die 20ste eeu, het bevestig dat sy rede het om in vervoering te wees oor die Italiaanse vioolvirtuoos Aldo Ferraresi.

“Dis verstommend dat ek nie van hom geweet het nie. Hy is fenomenaal en maak die wonderlikste klank. Ek is skoon verlief op die man.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 30/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.53
+0.1%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.78
+0.6%
Silwer
22.95
+0.2%
Palladium
1,796.97
-0.2%
Platinum
957.00
-0.9%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,556
-0.1%
Alle aandele
69,939
-0.1%
Hulpbronne 10
65,885
+0.5%
Industriële 25
93,586
-0.3%
Finansiële 15
13,378
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos