Deel

Radiodrama kyk na wêreld van boemelaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pietie Beyers
Pietie Beyers

Hoe beland ’n professionele persoon met ’n loopbaan en gesin op straat en word ’n boemelaar? Dit is die vraag wat in die radiodrama Onderhoud met ’n boemelaar in Radioteater op RSG gevra word.

Dié teks deur Karin du Toit is die verhaal van Einstein, ’n boemelaar wat saam met sy vriend Skerf in ’n park woon.

Dis nie hul regte name nie, en hulle leef soos alle haweloses van die hand na die mond, en deur die goedhartigheid van ander mense. Einstein is paranoïes en glo hy word dopgehou. Skerf is spraaksaam en altyd op soek na ’n “deal”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos