RSG loods ’n skryfkompetisie vir komedie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

As jy ’n slag met komedie het, of minstens ’n kans wil waag om jou komiese streep te wys, is daar nou ’n gulde geleentheid.

RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) loods vandag die heel eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie vir komiese radiodramas. Dié nuwe kompetisie met ’n totale prysgeld van R40 000 is vir kort, komiese radiodramas van ’n kwartier lank.

Enige genre van komedie – van klug tot skerpskerts – is welkom, solank dit ’n nuwe en oorspronklike radiodrama is en in die voorgeskrewe radiodrama-formaat geskryf is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.57
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,076.12
-1.5%
Platinum
1,053.48
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos