Sterre pronk by Emmy-pryse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Beth Behrs in ’n rok van die ontwerper Georges Hobeika.  Foto: Getty Images
Beth Behrs in ’n rok van die ontwerper Georges Hobeika. Foto: Getty Images

Die sterre het hul kisklere en pouvere uitgehaal vir die glansryke Emmy-pryse wat Sondagaand in Los Angeles oorhandig is.

Al was die 73ste seremonie gedemp weens die Covid-19-pandemie omdat minder mense genooi is en die seremonie in ’n tent buite die middestad van Los Angeles gehou is, was die sterre daar met hul spoggerige klere en gebruiklike grappies op die rooi tapyt. Hulle moes egter bewys lewer van inenting en ’n negatiewe Covid-19-toets voordat hulle toegelaat is.

Die dramareeks The Crown en die komedie-reeks Ted Lasso het met die toppryse by die seremonie weggestap, terwyl The Queen’s Gambit as die beste beperkte reeks aangewys is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 13/0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.77
+0.3%
Silwer
23.85
+2.8%
Palladium
2,092.00
+3.5%
Platinum
1,044.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos