Al ‘Mis’ se magiese elemente net reg vir televisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jane de Wet vertolk die rol van ’n jong vrou in Reza de Wet se “Mis”.
Jane de Wet vertolk die rol van ’n jong vrou in Reza de Wet se “Mis”.
Nardus Engelbrecht

Al het jy hoeveel weergawes van die ontslape dramaturg Reza de Wet se Mis gesien, gaan die nuwe produksie jou verras. Dit word eersdaags as deel van die Toyota US Woordfees op DStv se opwipkanaal as televisieweergawe gewys.

Vir die teaterregisseur Wolfie Britz was dit ’n heel nuwe ondervinding. Hy beskryf dit as goeie oefening om ’n teaterstuk na die filmwêreld te transkribeer. Hy het gewerk saam met Jaco Bouwer (filmregisseur), wat al gesout in hierdie medium is.

Britz het gou agtergekom dat teaterkonvensies maar by die deur moet uitstap. Dis nie bloot ’n teaterproduksie wat afgeneem is nie. Die hele verplasing het volgens ’n nuwe stel beginsels plaasgevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 64/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.58
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,984.00
-1.3%
Platinum
1,018.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.6%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos