Deel

‘Asem’ besonderse produksie met ‘heel ander atmosfeer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tinarie Van Wyk Loots in ’n toneel uit ‘Asem’. Foto: KKNK
Tinarie Van Wyk Loots in ’n toneel uit ‘Asem’. Foto: KKNK

In die hartjie van die winter in ’n skuur van 8 m by 4 m in Worcester het die bekroonde teaterskepper Marthinus Basson onlangs rolprentregisseur geword. Die beligting was drie kerse, drie olielampe en ’n vuurtjie. ’n Tuinslang en lamp het buite vir die reën gesorg.

Basson skud nou nog kop oor alles wat binne ’n paar dae tydens die verfilming van Reza de Wet se Asem gebeur het. Hy vertel van ’n moordende program, akteurs wat papnat en in die yskoue nagte gewerk het, Tinarie Van Wyk Loots wat in die modder moes rondrol en klankmanne wat moes werk op deure wat op balke gerus het.

Die teaterprente, of dan die herverbeelde verfilming van die KKNK se vlagskipproduksies word eersdaags op Via uitgesaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos