Benjamin besin oor grond en brose ekosisteme en verhoudinge in nuwe drama

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dramaturg Herschelle Benjamin se jongste toneelstuk, ‘Agulhasvlakte’, open binnekort op die KKNK in Oudtshoorn.
Die dramaturg Herschelle Benjamin se jongste toneelstuk, ‘Agulhasvlakte’, open binnekort op die KKNK in Oudtshoorn.

Die dramaturg Herschelle Benjamin se jongste drama, Agulhasvlakte, debuteer binnekort op die KKNK. Daarin word onder meer die verbrokkelde verhouding tussen twee susters ondersoek, klimaatsverandering en die uitsterf van plantspesies in die Overberg. Rafiek Mammon het met hom gesels.

“Ek sal myself wat verbeel om nou al wyse woorde met ander te deel. Ek voel asof ek dit nodig het,” sê die jong teatermaker Herschelle Benjamin toe ek hom vra wat sy raad is aan jong aspirantskrywers en -teatermakers. En, jong ster, dié is die boorling van Piketberg. Hy het al ’n paar publikasies sowel as toneelstukke onder die knie. Sy drama Die al-kind, het in 2020 die prys as beste aanbieding gewen, as deel van die NATi Jong Ster-projek, geskep deur die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel-stigting.

Daar word tans hard gerepeteer aan Benjamin se jongste drama, Agulhasvlakte, wat einde Maart open by die KKNK in Oudtshoorn. Daarna volg ’n speelvak by die Suidoosterfees in die Kunstekaap einde April.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 111/5
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.42
-0.2%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos