Beoordelaars verstom oor talent in Dramaweb SA-kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danelle Jacobs is die wenner in die afdeling Afrikaans gr. 11 en 12.  Foto: Verskaf
Danelle Jacobs is die wenner in die afdeling Afrikaans gr. 11 en 12. Foto: Verskaf

Jong talentvolle akteurs kan deesdae hul vaardighede op baie meer platforms slyp en toets as net in kunswedstryde.

Een van die gewilde platforms is die KKNK Dramaweb SA-toneelspelkompetisie, wat vanjaar die derde keer aangebied is. Daar is ook die ATKV se DigiToneel, waarvan die wenners onlangs bekend gemaak is, Tienertoneel, Tjokkertoneel en ander digitale projekte.

Die Dramaweb-eindronde is op die KKNK se YouTube-kanaal uitgesaai en is steeds beskikbaar vir diegene wat “die vreesloosheid en spog-optredes” van die finaliste wil sien, skryf Ira Blanckenberg, die stigter en eienaar van Dramaweb SA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 92/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 161/5
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos