Die Met in NY maak geskiedenis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Terence Blanchard Foto: Getty Images
Terence Blanchard Foto: Getty Images

Die Metropolitan-operahuis in New York se geskiedenisboeke is herskryf toe dié ikoniese instansie sy deure ná ’n 18 maande lange sluiting weens die koronaviruspandemie weer oopgegooi het.

En vir eerste keer in die 138-jarige bestaan van die Met word die werk van ’n swart komponis opgevoer. Fire Shut Up in My Bones is ’n aangrypende opera deur Terence Blanchard, ’n voortreflike trompetspeler en die komponis van die musiek van 40 rolprente, insluitend al dié van Spike Lee.

Blanchard was oorstelp toe hy repetisies van die opera voor die openingsaand op 27 September bygewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.74
+0.3%
Silwer
22.42
+0.2%
Palladium
1,811.82
+1.5%
Platinum
950.50
+1.1%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos