‘Dinge van ’n kind’ vir leerlinge in Kaapstad opgevoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Cintaine Schutte as Mart in die solo-toneelstuk ‘Dinge van ’n kind’. Foto: Verskaf
Cintaine Schutte as Mart in die solo-toneelstuk ‘Dinge van ’n kind’. Foto: Verskaf

“As tieners nie teater toe gaan nie, moet ons teater na die tieners neem,” sê die skrywer Marita van der Vyver na aanleiding van Dinge van ’n kind wat in Oktober by die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer word.

Van der Vyver is die skrywer van die roman en Cintaine Schutte speel die rol van Mart, die meisie wat al die emosies en wroeginge van ’n jong mens in die proses na volwassewording deurmaak.

Schutte sê sy het soveel kere al gewens sy kon die stuk vir tieners opvoer, en nou het sy uiteindelik die kans. Dit is danksy die nuwe skoolhoof, Pieter Rademeyer, wat ’n kampvegter vir die kunste is. Hy sê dit is “die eerste keer dat ’n vertoning net vir hul hoërskoolleerlinge (16 jaar en ouer) aangebied word”, veral vir dié wat ’n belangstelling in drama en Afrikaans het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.3%
Platinum
1,054.74
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos