Distell-kompetisie herleef, soek weer beste toneelskrywers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amy Lee Wilson het die kompetisie verlede jaar gewen. Foto: Argief
Amy Lee Wilson het die kompetisie verlede jaar gewen. Foto: Argief

Die Distell Nasionale Dramaturgkompetisie het amptelik sy terugkeer gemaak nadat dit vanjaar weens die uitwerking van die Covid-19-pandemie gepootjie is.

Suid-Afrikaanse dramaturge word weer genooi om voor 28 Februarie volgende jaar ongepubliseerde en onvervaardigde tekste in enige van die land se 11 amptelike tale in te skryf.

Vyf finaliste, wat in April aangekondig word, sal elk R5 000 en mentorskap ontvang, voordat ’n wenner in September aangewys word, wat ’n bykomende R10 000 in die sak sal steek. Die wenner se teks sal dan afgerond word en in 2023 by die Nasionale Kunstefees (NAF) in Makhanda op die planke wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.76
-0.8%
Silwer
23.75
-0.3%
Palladium
2,362.50
+7.3%
Platinum
1,049.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos