Dowwe Dolla sê finaal koebaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dowwe Dolla in aksie.
Dowwe Dolla in aksie.

Die Covid-19-pandemie het behoorlik Dowwe Dolla se beplande aftrede gekniehalter, maar nou, meer as ’n jaar later, kan sy uiteindelik met ’n hele paar vertonings haar aanhangers in die Suid- en Oos-Kaap groet.

Dowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lolliepop op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag. Maar, sê Dolla: “Vang my nou op stage of nooit!”

Wokeness staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot, Eskom se volgende reddingspakket is ’n hamper met Blitz en charcoal, Woolies verkoop nou ratel-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowwe Dolla kom vir ’n lang kuier . . . Wat alles beteken Suid-Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 16/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 62/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+0.6%
Rand - Pond
21.47
+0.4%
Rand - Euro
18.26
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.97
+0.5%
Silwer
22.96
+0.2%
Palladium
1,803.50
+0.2%
Platinum
958.75
-0.8%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,435
-0.3%
Alle aandele
69,840
-0.2%
Hulpbronne 10
65,443
-0.2%
Industriële 25
93,563
-0.4%
Finansiële 15
13,435
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos