Fleur du Cap-pryse vereer vanjaar jong mense

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robert Hindley is benoem vir ’n Fleur du Cap-prys as belowendste student. Hier is hy in ’n opvoering van ‘Valsrivier’ by die Toyota US Woordfees in 2020.  Foto: Jaco Marais
Robert Hindley is benoem vir ’n Fleur du Cap-prys as belowendste student. Hier is hy in ’n opvoering van ‘Valsrivier’ by die Toyota US Woordfees in 2020. Foto: Jaco Marais

Die jaarlikse Fleur du Cap-teaterpryse, wat prestasie op die Kaapse verhoë vereer, fokus vanjaar veral op die kategorie vir die belowendste student.

Sodoende word die “ryk reservoir van kreatiewe talent in die Wes-Kaap steeds erken”, sê Africa Melane, sameroeper van die beoordelaars.

Die pryse, wat sedert 1965 uitgedeel word, vier vanjaar sy 56ste bestaansjaar. Die seremonie word aanlyn aangebied weens die beperkinge wat Covid-19 steeds veroorsaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos