Gehoor gaan dans wanneer Zip Zap-sirkus na verhoog terugkeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sirkuskunstenaar Phelelani Ndakrokra berei voor vir die Zip Zap-sirkus se vertoning ‘Journey Returns’. Foto: Verskaf
Die sirkuskunstenaar Phelelani Ndakrokra berei voor vir die Zip Zap-sirkus se vertoning ‘Journey Returns’. Foto: Verskaf

Die Zip Zap-sirkus in Kaapstad gaan vir die tweede keer sedert Maart verlede jaar probeer om amptelik sy terugkeer tot die verhoog te maak.

Nadat die sirkus se eerste probeerslag in Desember verlede jaar weens die instelling van die vlak 3-inperking gekortwiek is, gaan hulle met die vertoning Journey Returns weer probeer.

Volgens Laurence Estève, medestigter en hoof van die sirkus, is die sirkuskunstenaars “dolbly, opgewonde, verheug én ’n klein bietjie senuagtig omdat hulle so lanklaas op die verhoog was”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.00
-0.4%
Rand - Pond
21.26
-0.4%
Rand - Euro
18.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,768.41
+0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,812.53
+1.6%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,753
+0.3%
Alle aandele
71,243
+0.3%
Hulpbronne 10
67,538
-0.0%
Industriële 25
93,919
+0.3%
Finansiële 15
14,044
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos