Gewilde ‘Electric Juju’ word animasieprent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rob van Vuuren
Rob van Vuuren

Rob van Vuuren dink in prentjies. Hy draai gevestigde idees op die kop. Selfs op die verhoog skep hy fantasiewêrelde met magiese karakters en buitegewone verhale.

Nou word een van hierdie stories ’n animasierolprent – ’n medium waar verbeelding nie grense het nie.

Gehore kon nie genoeg kry van Electric Juju toe dit meer as ’n dekade gelede op die Nasionale Kunstefees in Makhanda (toe nog Grahamstad) geopen het nie. In die solostuk het Van Vuuren self die karakter vertolk wat ’n reus se lyk ontdek en dan deur ’n bar landskap loop om die reus se hart te gaan verkoop. Langs die pad ontmoet hy verskillende karakters en die bose Juju wat die hart wil steel. Temas wat aangeraak word, is verlies, berou, menseverhoudings en selfvertroue.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.64
-0.3%
Silwer
23.94
-1.0%
Palladium
1,994.00
-0.8%
Platinum
1,019.16
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos