Grootste balletkompetisie tot nog toe in Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mia Zanardo, ’n 17-jarige ballerina, het van Sydney, Australië, ingeskryf.  Foto: Pure Dynamics Photography
Mia Zanardo, ’n 17-jarige ballerina, het van Sydney, Australië, ingeskryf. Foto: Pure Dynamics Photography

Verlede jaar was die Suid-Afrikaanse internasionale balletkompetisie (SAIBC) die eerste aanlyn danskompetisie in sy soort ter wêreld. Vanjaar is dit ’n hibriede kompetisie met sowel aanlyn optredes as optredes op die verhoog in die Kunstekaap van 19 tot 23 Oktober.

Waar verlede jaar ’n uitdaging was, is die hibriede vorm soveel meer so, sê Dirk Badenhorst, wat dié kompetisie agt jaar gelede begin het.

“Dit is dubbeld die werk, want jy reël eintlik twee verskillende kompetisies. Maar dit is vir die kinders baie opwindend om weer saam met hul maats op die verhoog te wees en om op dié vlak mee te ding,” het Badenhorst gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos