Kom toer saam as deel van kunskonferensie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Konferensie, vertoonvenster en begeleide bustoere wat Kaapstad se kreatiewes en kreatiewe bedrywe bekend stel, word vroeg in Oktober aangebied.
’n Konferensie, vertoonvenster en begeleide bustoere wat Kaapstad se kreatiewes en kreatiewe bedrywe bekend stel, word vroeg in Oktober aangebied.

Van Sondag tot Dinsdag bied die organiseerders van die Fame Week Africa-konferensie in Kaapstad ’n spesiale program vir besoekers aan.

Die konferensie, wat uit paneelbesprekings asook seminare bestaan, word Maandag in Gallery 44 in die stad aangebied, maar is reeds volbespreek. Dit word afgesluit met die Fame Reel Talent Showcase en ’n glansgeleentheid. Tydens die vertoonvenster word die jongste kreatiewes se werk vertoon. Die geleentheid is ook reeds volbespreek.

Die publiek kan egter deelneem aan begeleide toere wat Fame Week Africa en die kenmerkende rooi toerbusse in die Moederstad gaan aanbied om die beste rolprent-, kuns- en vermaakplekke uit te wys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.12
-0.1%
Silwer
24.15
-0.6%
Palladium
1,995.50
-3.7%
Platinum
1,046.00
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos