Deel

Lanoye-stuk binnekort in Stellenbosch op die planke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Edwin van der Walt in die rol van Edward II in ‘Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston’ van die dramaturg Tom Lanoye. Foto: Jaco Marais
Edwin van der Walt in die rol van Edward II in ‘Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston’ van die dramaturg Tom Lanoye. Foto: Jaco Marais

Die regisseur Marthinus Basson se produksie Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston word binnekort in die Laboratorium-teater van die Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch opgevoer.

Die stuk, geskryf deur die Belgiese skrywer en dramaturg Tom Lanoye, het pas sy première op die KKNK gehad en die opvoering daarvan is deel van ’n inisiatief om teater na die Eikestad terug te bring. Dit is begin deur The Central Events and Conferencing Office (CECO) van die Universiteit Stellenbosch in samewerking met NovieGuide, ’n vervaardigingsmaatskappy en opleidingsplatform van Louw de Beer en die akteur Edwin van der Walt, asook Basson en Chris Pienaar se produksiemaatskappy Raminidam.

Volgens De Beer beoog hulle kwartaallikse aanbiedinge in die teater.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 175/5
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.01
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos