“Dawn sou baie van Maandagaand gehou het,” sê die sanger Des Lindberg, nadat hy en sy oorlede vrou ’n eerbewys van die Naledi-teaterpryse ontvang het, wat sy in 2004 begin het.
Die sangeres is in Desember 2020 aan Covid-19 oorlede.
“Ek het daarop aangedring dat Dawn dit ook moet kry,” sê Lindberg.