Luwes se roman ‘ ’n moet lees vir elke Karoomens’

akkreditasie
Skrywer, regisseur, akteur – Nico Luwes. Foto: Volksblad
Skrywer, regisseur, akteur – Nico Luwes. Foto: Volksblad

In die afgeleë Middelpos-distrik, êrens tussen Sutherland en Calvinia in die Tankwa-Karoo, woon wonderlike hartsmense, het die skrywer Nico Luwes uitgevind toe hy in die 1970’s en 1980’s gereeld in Fraserburg gekom het.

“Ons het elke jaar die tienertoneelfees op die dorp beoordeel en dan het ek op die plaas Celeryfontein van Francois van Wyk-hulle gebly. So het ek die mense van die omgewing leer ken.”

Sowat 40 jaar later is die herinneringe nog so skerp dat Luwes dit in ’n roman, Die Reënboogmaker, verweef het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.0%
Rand - Pond
20.44
-0.1%
Rand - Euro
17.21
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,789.36
-0.2%
Silwer
24.04
-0.5%
Palladium
2,010.81
+0.0%
Platinum
1,026.01
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos