Makhanda se kunstefees toor met durf en tjoef-tjaf-tonele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Toneel uit die musiekspel en toneelstuk 'K*K' wat op die Nasionale Kunstefees in Makhanda opgevoer word. Die name van die twee spelers was nie beskikbaar nie.  Foto: Mark Wessels
’n Toneel uit die musiekspel en toneelstuk 'K*K' wat op die Nasionale Kunstefees in Makhanda opgevoer word. Die name van die twee spelers was nie beskikbaar nie. Foto: Mark Wessels

Die flits tussen en die onderdompeling in verskillende wêrelde, tydvakke van die geskiedenis of selfs stadia van die mens se lewe, is een van die talle vreugdes van ’n besoek aan die Nasionale Kunstefees in Makhanda. Binne vyf vertonings in een dag ervaar jy as teaterganger letterlik wêrelde.

Vroegoggend was dit die tweemanstuk Spanish Steps van die Kaapse dramaturg Gavin Werner. Dit is gekies vir die amptelike program en word dus deur die fees ondersteun.

Dit handel oor twee werknemers van ’n versekeringsmaatskappy wat per ongeluk in die kelderverdieping van hul gebou toegesluit word: Barry (Gavin Werner) en Maureen (Dianne Simpson). Maureen is die hoof van menslike hulpbronne en Barry is ’n werknemer wat lyf wegsteek. Wel, so lyk dit totdat die twee verplig word om werklik met mekaar te praat. Voorheen het hulle “stories” wat in die gange vertel is, geglo van mekaar. Eers is daar wedersydse irritasie, dan begin hulle werklik met mekaar kommunikeer, openlik en eerlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos