Marathon-opvoering om kunstenaars te help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cintaine Schutte
Cintaine Schutte

Ses akteurs en twee aanbieders het aangebied om aan ’n marathon-opvoering van 24 uur ten bate van die Tribuofonds deel te neem.

Dié fonds is verlede jaar in die lewe geroep om uitvoerende kunstenaars by te staan wat weens die pandemie-inperkings geldelike nood ondervind. Party kunstenaars het hul huise verloor en ander was genoodsaak om hul motors en besittings te verkoop om in basiese behoeftes te voorsien.

Tribuo wawydwakker/Tribuo Wide Awake is die derde Tribuo-inisiatief wat danksy mildelike bydraes reeds R3 miljoen ingesamel het. Dit het ongetwyfeld groot verligting gebied aan kunstenaars in haglike omstandighede, maar die nood loop steeds hoog, sê Cornelia Faasen van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (Nati). Sy het saam met Karen Meiring, uitvoerende hoof van kykNET, en die Feesteforum die fonds gestig wat op private skenkings aangewese is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 81/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.9%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,796.56
+0.2%
Silwer
23.33
+0.8%
Palladium
1,792.72
+2.4%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,142
+1.2%
Alle aandele
69,500
+1.3%
Hulpbronne 10
65,065
+1.6%
Industriële 25
93,194
+0.3%
Finansiële 15
13,407
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos