Margit, Marion bied komedie-stuk aanlyn aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck vertolk in ‘Die voordele van eierwit’ twee susters wat in ’n hysbak vassit en dieper in hartsake delf as die gewone oppervlakkige gesprekke in hul gejaagde lewe.  Foto: Verskaf
Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck vertolk in ‘Die voordele van eierwit’ twee susters wat in ’n hysbak vassit en dieper in hartsake delf as die gewone oppervlakkige gesprekke in hul gejaagde lewe. Foto: Verskaf

Die “vieslike virus”, soos Margit Meyer-Rödenbeck dit noem, het ’n uitgebreide toerprogram van Die voordele van eierwit met haar en Marion Holm in die stof laat byt, daarom is hulle terug by ’n aanlyn aanbieding.

“Dié virtuele toneelstuk is beskikbaar vir Vadersdag, Jeugdag, Vrydag, ag man, enige dag van 13 tot 30 Junie,” sê Meyer-Rödenbeck.

Die teks gaan oor twee susters wat in ’n hysbak vassit op ’n dag wat geeneen van hulle dit kan bekostig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos