Mozart se ‘Le nozze di Figaro’ kom na Roodepoort-teater

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
William Berger as graaf Almavivo in ’n gesteelde oomblik met Susanna, gesing deur Brittany Smith, in die Mozart-opera ‘Le nozze di Figaro’.  Foto: Jaco Marais
William Berger as graaf Almavivo in ’n gesteelde oomblik met Susanna, gesing deur Brittany Smith, in die Mozart-opera ‘Le nozze di Figaro’. Foto: Jaco Marais
Jaco Marais

Die eerste opera in drie jaar is op pad na Gauteng, en om die gemoedere te lig, ’n opera-buffa (komiese opera). Dieselfde produksie van Mozart se Le nozze di Figaro (Die huwelik van Figaro) wat tot nou in die Kunstekaap opgevoer is, word met enkele rolvervangings na die Roodepoort-teater verplaas.

Linette van der Merwe van Sempre Opera, wat die produksie in samewerking met Kaapstad Opera op die planke bring, sê hul vorige opera was La Traviata in 2019.

Sy hoop egter dat hulle twee operas in 2023 kan aanbied, waarvan een weer met Kaapstad Opera as vennoot, en ’n tweede saam met Opera Panonica van Dubrovnik, Kroasië.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 79/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 158/4
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos