Pacofs wil die planke opnuut laat dreun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
‘Shades of Africa’ is die eerste aanbieding wat Pacofs aanvaar het nadat ’n beroep gedoen is op kunstenaars om produksies voor te lê. Dit vind op 18 September in die André Huguenet-teater in Bloemfontein plaas met die sangers Christof van der Berg en Ziné Gwija en Jaco Griessel as musiekleier.
‘Shades of Africa’ is die eerste aanbieding wat Pacofs aanvaar het nadat ’n beroep gedoen is op kunstenaars om produksies voor te lê. Dit vind op 18 September in die André Huguenet-teater in Bloemfontein plaas met die sangers Christof van der Berg en Ziné Gwija en Jaco Griessel as musiekleier.

Pacofs, die raad vir die uitvoerende kunste in die Vrystaat, reik ná ’n lang stilte die hand uit na teaterpraktisyns. In ’n geskrewe dokument word kunstenaars versoek om drama-, dans-, musiek-, komedie en poësieproduksies voor te lê wat in Pacofs se artistieke program van 2022 tot 2025 ingesluit kan word.

Volgens Meshack Xaba, Pacofs se artistieke direkteur, is die nuwe benadering om vir meer as een jaar te beplan sodat vermaak ononderbroke aangebied kan word.

Die dokument lui voorts dat hulle altyd gereed sal wees om by veranderinge in die kunste aan te pas, maar die een aspek wat nie sal verander nie, is die ontwikkeling van plaaslike talent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 117/5
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 2
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 109/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos