Leon van Nierop se eenpersoonstuk Plesierengel maak vandeesweek ’n Kaapse draai.
Ruan Wessels, wat vir die eerste keer in ’n eenpersoonstuk optree, vertolk die rol van ’n prostituut wat sy verhaal vertel.
Dit is meestal die waarheid.