Rademeyer skakeer lewe ná kind se dood behendig in ‘Opdrifsel’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brendon Daniels en Tinarie van Wyk Loots in ‘Opdrifsel’. Foto: Liese Kuhn
Brendon Daniels en Tinarie van Wyk Loots in ‘Opdrifsel’. Foto: Liese Kuhn

Die dramaturg Philip Rademeyer se jongste toneelstuk, 'Opdrifsel', is op die Aardklop-opwipfees opgevoer. Marguerite Robinson deel haar indrukke.

En die swart kraai kraai kom toe / oor sewe berge gevlieg en / bring ’n brief in sy bek: // ’n swart koevert met ’n swart / kaartjie met daarop in wit / letters die woord “swart”. // So donker is die nag van die dood / en so wit is ons skrik.

“Kleurestudie”, dit is die ironiese titel van die gedig van die Belgiese digter Herman de Coninck (vertaal deur Daniel Hugo) waarna ek gaan soek ná die belewenis van Tinarie van Wyk Loots en Brendon Daniels in die skrywerregisseur Philip Rademeyer se Opdrifsel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos